Hoof se boodskap

Waar talle mense en die media algaande meer en meer met somber emosies na die toekoms van onderwys verwys, is ons in Hoërskool Zwartkop opgewonde oor 'n steeds stygende grafiek. In Zwarrieland praat ons nie van probleme nie, veel eerder van uitdagings. Die personeelkorps van Hoërskool Zwartkop is terdeë bewus van die feit dat ons

FINALE JUNIE-EKSAMENROOSTER 2013

HOËRSKOOL ZWARTKOP – FINALE JUNIE-EKSAMENROOSTER  2013  – BLADSY 1   1STE SESSIE :   07:40 – 11:05   (10 MIN LEES-TYD EN 10 MIN  INNEEM-TYD INGESLUIT)         BUSSE VERTREK : 11:15      2DE SESSIE  : 11:35 – 14:30  (10 MIN LEES-TYD EN 10 MIN  INNEEM-TYD INGESLUIT)            BUSSE VERTREK : 14:40      NB!!     LEERDERS MOET 10 MIN

Sien die nuutste Zwarrie W’s onder Zwarrie Flitse

Picture1

Rugby Saterdag, 18 Mei 2013 teen Hoërskool Centurion (WEG)

Rugby Saterdag, 18 Mei 2013  teen Hoërskool Centurion A-Veld B-Veld Tyd Span Skeidsregter Tyd Span Skeidsregter 08:00 O/14A (Unie) 8:00 3de BESOEKERS 09:00 O/15A (Unie) 9:00 O/16B BESOEKERS 10:00 2de  (Unie) 10:00 4de CENTURION 11:00 O/16A  (Unie) 11:00 O/14B CENTURION 12:10 1ste  (Unie)        

HOËRSKOOL ZWARTKOP TEEN PRETORIA BOYS HIGH, DINSDAG, 21 MEI 2013

HOËRSKOOL ZWARTKOP  TEEN  PRETORIA BOYS HIGH DINSDAG, 21 MEI 2013     Tyd     A-Veld   B-Veld   C-Veld   14:30 Span 0/14A 3de 0/14C   Skeidsregter (Unie) (PBHS) (ZWK)           15H25   15H15   15:30 Span 0/15A 0/16B 0/15C   Skeidsregter (Unie) (PBHS) (ZWK)          

WINTERSKOOL PROGRAM

WINTERSKOOL PROGRAM JUNIE/JULIE 2013 DATUM LEERAREA TYD 24 / 6 Rekeningkunde 08:00 – 16:00 25 / 6 Rekeningkunde 08:00 – 16:00 26 / 6 Rekeningkunde 08:00 – 16:00 27 / 6 Wiskunde 08:00 – 16:00 28 / 6 Wiskunde 08:00 – 16:00 29 / 6 Wiskunde 08:00 – 16:00 30 / 6 SONDAG   1

NETBAL PRESTASIES

Netbal Prestasies Zandri Bakker (Graad 8) is deur na die o/14 Tshwane proewe wat plaasvind op Maandag 22 April by Curro Hazeldean Dane Klopper en Annele Cordier (Graad 9) is deur na die 0/15 Tshwane proewe wat plaasvind op Dinsdag 23 April by Pretoria Noord. Maryke du Toit en Simone Rabie (Graad 10) is deur

Marichen Weich

Marichen Weich, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop, het die Hennie Joubert Merieteprys ontvang vir haar uitsonderlike prestasie met haar musiekeksamen (prakties en teoreties) by UNISA wat deur die Direktoraat Musiek afgeneem is.  Die prys word toegeken aan drie kandidate wat die hoogste punte landwyd behaal het.  Marichen het 100% gekry.

GROOT MEDALJE-OES VIR ZWARRIES

Medalje wenners

GROOT MEDALJE-OES VIR ZWARRIES Hoërskool Zwartkop se atlete het uitsonderlik presteer tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe wat gedurende die April skoolvakansie plaasgevind het.  Die Zwarries het in totaal 12 medaljes verower.       Simoné du Plooy spog met 4 medaljes: Goud vir die 200m dogters 17 jaar Goud vir die 4x100m Aflos Silwer vir die

MEJ CENTURION HOëRSKOLE KOMPETISIE

a

Belindè Schreuder pronk met uitsonderlike prestasie op modelgebied: Daar is publikasies wat in die media was: Stuttafords Oaktree Autum : Grazia Magazine      Sy in in alle Stuttafords winkels te sien op hulle vertoon panele. Truworths/Pronovias/Woolworths/Abigail Betz/Lunar/Enzoani : Wedding Inspirations Magazine  Vyf (5) volle bladsye : Bridesmaid in a handbag Belinde Shoot ook binnekort vir Tarien

7′s NABOOMSPRUIT 2013

7'S

Ons is trots op ons 7's rygbyspan wat hul toernooi gewen het.  Vier van ons spelers word nou ingesluit in 'n span wat in Desember 2013 in Dubai aan 'n internasionale toernooi gaan deelneem.  Die spelers is Alex Gorr, Rickus van Wyk, Kevin Makkink en Kelsey Tait.  Die span word afgerig deur ons eie Mnr