4 ZWARRIE LANDLOOP ATLETE VERTEENWOORDIG GAUTENG OP SA’S

Die landloopatlete van Hoërskool Zwartkop het aan die Gauteng Skole Landloopkampioenskappe deelgeneem en pragtige prestasies behaal.  Hierdie vier atlete is in die Gauteng Landloopspan opgeneem en neem op 30 September 2017 te Kimberley deel aan die SA Skole Kampioenskappe. Hulle prestasies is as volg:

  • Wandré Nel             8ste    S 0/14
  • Simonay Weitsz      6de     D 0/19
  • Alexis Ligthelm        4de     D 0/14
  • Caleb Beukes          1ste    S 0/17

FOTO-UITLEG: Wandré Nel; Simonay Weitsz; Alexis Ligthelm en Caleb Beukes