ATLETIEK Interhuis 2017

Die volgende atlete het hulself uitpresteer in die onderskeie kategorieë:

Beste Baanatleet Senior Seuns: Gerhard van Rooyen - 110mH (912 ABSA-punte)

Beste Baanatleet Senior Dogters: Jessica Coetzee - 100m    (880 ABSA-punte)

Beste Veldatleet Senior Seuns: Estian Kotze - Hoogspring (852 ABSA-punte)

Beste Veldatleet Senior Dogters: Amor Armstrong - Hoogspring (822 ABSA-punte)

FOTO-UITLEG : SENIOR ATLETE:
Gerhard van Rooyen; Jessica Coetzee; Amor Armstrong; Estian Kotze.