ATLETIEK Interhuis 2017

Die volgende atlete het hulself uitpresteer in die onderskeie kategorieë:

Beste Baanatleet Junior Seuns:   Keanu Coetzee - 100m (765 ABSA-punte)

Beste Baanatleet Junior Dogters: Mariska Jonker - 100m (911 ABSA-punte)

Beste Veldatleet Junior Seuns: Ruan Claassens - Gewigstoot (913 ABSA-punte)

Beste Veldatleet Junior Dogters: Iné Smit - Spiesgooi   (997 ABSA-punte)

FOTO-UITLEG : SENIOR ATLETE:
Ruan Claasen; Keanu Coetzee; Mariska Jonker; Iné Smit.