ATLETIEK: Interhuis 2017

Hoërskool Zwartkop is baie tevrede en opgewonde oor die nuwe atletiekseisoen. 

29 Atlete het altesaam 23 rekords tydens die Interhuis atletiekbyeenkoms verbeter.

Die volgende atlete is aangewys in hulle onderskeie afdelings:

Senior Victor Ludorum:   Caleb Beukes      (2312 ABSA-punte)

Senior Victrix Ludorum:  Simonay Weitsz   (2457 ABSA-punte)

Junior Victrix Ludorum:   Jeanette Louw     (2686 ABSA-punte)

Junior Vivtor Ludorum:    Ruan Claassens     (2457 ABSA-punte)

Caleb Beukes; Simonay Weitsz; Jeanette Louw; Ruan Claassen.