DANSPRESTASIES

DANSPRESTASIES

Die volgende dogters het skitterend in Dans presteer:

SARITA  ROSSOUW

Dance association Nations Wide for Communication and Education:  DANCE:

-           Verwerf ‘n 2de plek vir haar Disco Solo met 93%.

-           Verwerf ‘n 1ste plek vir haar Akro Solo met 93% (Trofee).

-           Verwerf Mpumalanga kleure vir Disco en Akro.

●         Suid-Afrikaanse Kampioenskappe :

-           Verwerf Suid-Afrikaanse kleure vir Akrobaat en Disco Jazz

-           Uit 100 Senior dansers verwerf sy ‘n 2de plek.

●         American Dance Awards:

 -          Verwerf 90% vir haar Disco Jazz Solo.

-           Verwerf 87% vir haar Akrobaat Solo.

MARIAAN PIETERSE

●         American Dance Awards.

-           Verwerf “Ultimate Gold” + Afdelingswenner.

-           Verwerf ‘n “Special Award” vir Uitsonderlike tegniek.

-           Verwerf ‘n Trofee vir die hoogste punt in die kompetisie vir 15 jariges.

-           Gekies as “Teen Dancer of the Year”.
            Gaan SA in 2018 in Miami verteenwoordig.

IZELLE DU TOIT

●         American Dance Awards:

-           Verwerf Goud vir al haar danse.

-           Verwerf ‘n derde plek (0/15 – Afdeling).

-           Verwerf ‘n tweede plek vir hul duet.

-           Genooi om oorsee te gaan dans.