DIANDRA SÊ HAAR SÊ

Diandra Slabbert wen by Oppietongaf en Radikale Redenaars in die Gr.9-individuele kompetisie die volgende afdelings:  Voorbereid (Afrikaans en Engels) ; Eksperimenteel & Vermaaklikheid 

Sy is ook deel van 2 spanne wat in die spankompetisies die volgende afdelings wen: Afrikaans (Oppietongaf) en Engels (Oppietongaf en Radikaal)