EMMA REDENEER VERSKEIE TOEKENNIGNS LOS

Emma van der Walt (gr.10) neem deel aan die onvoorbereide afdeling by die ATKV- en Oppietongaf redenaarskompetisies.  Beide die kompetisies is op Nasionale vlak.  Sy wen ATKV en Oppietongaf en ontvang ook by die ATKV ʼn spesiale toekenning vir “Beste Taalgebruik”.  Dit is die tweede jaar dat sy Hoërskool Zwartkop by die ATKV-finaal verteenwoordig. Hoërskool Zwartkop is baie trots op Emma en soos elke ander vrou, kan sy haar sê al van vroegs af behoorlik sê. Welgedaan Emma!