GR.8-ZWARRIE PALM BRONS IN BY AGN LANDLOOP

Eugene Botha (gr.8) het op 9 September 2017 tydens die AGN (Atletiek Gauteng-Noord) Landloopkampioenskappe ʼn derde plek in sy kategorie behaal.  Hierdie jong seun gaan nog diep spore in Landloop trap.