GR.9-SPAN PRESTEER IN ENGELS MET REDENAARS

Hierdie Gr.9-span wen die Oppietongaf en Radikale Redenaarskompetisie in die afdeling: Engels Voorbereid.  Hierdie 4 jong redenaars kan behoorlik saamstaan in hul tweede taal en kan gerus in die toekoms dopgehou word.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hulle.

NAME VIR FOTO-UITLEG: JS Kruger; Diandra Slabbert; Iné Smit en Brendan van Sittert