GR.9-SPAN PRESTEER IN REDENAARS

Hierdie Gr.9-span wen die Oppietongaf Redenaarskompetisie in die afdeling: Afrikaans Voorbereid.  Hierdie 4 jong redenaars kan behoorlik saamstaan in hul taal en kan gerus in die toekoms dopgehou word.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hulle.

FOTO-UITLEG: JS Kruger; Diandra Slabbert; Almé Hugo en Henco Stoop