Hoërskool Zwartkop bied aan: Matthew Mole – Saterdag, 25 Februarie 2017

Hoërskool Zwartkop is trots om ‘n vertoning deur Matthew Mole aan te bied.

Voorvertoning deur Zaretha Duvenhage van The Voice en Zwarrie leerlinge.

Verversings sal te koop wees maar sal nie binne die ouditorium toegelaat word nie.

Parkering beskikbaar, wat gepatrolleer word.

Saterdag, 25 Februarie 2017
Tyd: 18:00
R150,00 p.p.
Bespreek by: zwarries.co.za - 
matthew-mole-insideKoop Kaartjies