JUANDRÉ WEN VERMAAKLIKHEIDSAFDELING

Juandré Scholtz wen by die landswye Radikale Redenaars kompetisie die gr.9 Vermaaklikheidsafdeling.  Juandré gaan nog diep spore met redenaars trap.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie seun wie se glimlag boekdele spreek.