Matriekuitslae 2018

Hoërskool Zwartkop - Matriekuitslae 2018

Met skitteruitslae en 504 onderskeidings het die Graad 12 leerlinge van Hoërskool Zwartkop weereens bevestig dat die Hoërskool Zwartkop gevestig is as een van die top akademiese skole in die land. Die 307 Graad 12 leerlinge behaal ʼn 100% slaagsyfer met 84% van die leerlinge wat kwalifiseer vir graadstudies.

Alta Bruwer, Jana Coetzer, Drikus Gräbe, Bernard Lubbe, Saroné Pretorius, Michiel Richardson en Hannes Venter behaal die uitsonderlike prestasie om te slaag met ‘n gemiddeld van bo 90%. In totaal spog ons met 7 leerlinge wat slaag met ‘n gemiddeld van bo 90%, 47 leerlinge wat slaag met ‘n gemiddeld bo bo 80%, 103 leerlinge met ‘n gemiddeld bo 70% en 203 leerlinge met ‘n gemiddeld van bo 60%.

 

176 leerlinge behaal een of meer onderskeidings in die eksamen en spog ons met:

  • 3 leerlinge met 9 A’s
  • 8 leerlinge met 8 A’s
  • 8 leerlinge met 7 A’s
  • 5 leerlinge met 6 A’s
  • 20 leerlinge met 5 A’s
  • 11 leerlinge met 4 A’s
  • 21 leerlinge met 3 A’s
  • 28 leerlinge met 2 A’s en
  • 73 leerlinge met 1A

 

Die graad 12 leerlinge van 2018 kon kies uit ʼn totaal van 30 vakke. In 15 van die vakke kan ons spog met ʼn vakgemiddeld van bo 70% en in 5 vakke – Dramatiese Kuns, Lewensoriëntering, Dansstudies, Geskiedenis en Duits 2e Add Taal - is die vakgemiddeld bo 80%.

Baie geluk. Welgedaan. Die Hoërskool Zwartkop is trots op elke leerder wat diep spore op Zwarrie-bodem getrap het. Ons is trots op elkeen en hou julle loopbane en vordering met belangstelling dop.

 

Leerlinge met 9 onderskeidings:

Alta Bruwer

Saroné Pretorius

Michiel Richardson

 

Leerlinge met 8 onderskeidings:

Heinrich Buys

Drikus Gräbe

Henry Jordaan

Bernard Lubbe

Henk Meyer

Bianca Nieuwoudt

Malan O'callaghan

Bianca Smit

 

Leerlinge met 7 onderskeidings:

Simeon Boshoff

Jana Coetzer

Zelea de Beer

Beàte Els

Reinhardt Ferreira

Minnette Peo

Jessica Pienaar

Hannes Venter

 

Leerlinge met 6 onderskeidings:

Abigail Gertenbach

Nicola Hattingh

Genevieve Loubser

Heinrich Nienaber

Marne Prinsloo

 

Leerlinge met 5 onderskeidings:

Nache Appelman

Stefan Cloete

Wian coetzee

Elzanne Fourie

Francois Grobler

Ashleigh Janse van Rensburg

Annelie Joubert

Kara Joubert

Melindri Joubert

Bernard Lategan

Amore Lewis

MarielleMaritz

Wian Meets

Nathi Qwabi

Lance Sherrin

Cara Terblanche

Filip van der Zel

Marco Venter

Johandra Victor

 

Leerlinge met 4 onderskeidings:

Lichelle Barnard

Chante de Beer

Alicia Jordaan

Barend Mienie

Johane Moller

Layla Rademan

Francois Smith

SJ Strydom

Juandre van Bruggen

Chloe Vogt