MNR & MEJ ZWARRIE WENNERS 2016

Mnr. en mej. Zwarrie wenners 2016

Amor Armstrong (gr.10) en Heinrich Nienaber (gr.10)  is die afgelope week gekroon as die wenners van Hoërskool Zwartkop se jaarlikse mnr. en mej. Zwarrie wenners.

Die 10 seuns- en 10 dogtersfinaliste is baie nou betrokke by ʼn groot aantal liefdadigheidsaksies. 

Hierdie twee pragtige leerders gaan in 2017 leiding neem met die loods van nuwe aksies.