NASIONALE WENNERS IN REDENAARS

Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie vier gr.11-leerders wat op Nasionale vlak met die louere weggestap het.  Hierdie vier leerders wen die landswye Radikale Redenaarskompetisie vir Engels Voorbereid. 

NAME VIR FOTO-UITLEG: Bernard Lubbe; Christene Venter; Alta Bruwer en Francois Smith