DANSPRESTASIES

DANSPRESTASIES Die volgende dogters het skitterend in Dans presteer: SARITA  ROSSOUW Dance association Nations Wide for Communication and Education:  DANCE: –           Verwerf ‘n 2de plek vir haar Disco Solo met 93%. –           Verwerf ‘n 1ste plek vir haar Akro Solo met 93% (Trofee). –           Verwerf Mpumalanga kleure vir Disco en Akro. ●

NASIONALE WENNERS IN REDENAARS

Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie vier gr.11-leerders wat op Nasionale vlak met die louere weggestap het.  Hierdie vier leerders wen die landswye Radikale Redenaarskompetisie vir Engels Voorbereid.  NAME VIR FOTO-UITLEG: Bernard Lubbe; Christene Venter; Alta Bruwer en Francois Smith

0/14 ZWARRIE SAGTEBALSPAN – GAUTENG-NOORD KAMPIOENE

Die 0/14 Sagtebalspan van Hoërskool Zwartkop het na hulle oorwinning op Saterdag 14 Oktober 2017 met ʼn telling van 10-3, teen Afrikaans Hoër Meisies, weggestap met die Gauteng-Noord trofee as 0/14 Sagtebal wenners. Daar is ongelukkig nie verdere uitspele vir die 0/14-liga nie, maar wel eers weer op 0/15-vlak. Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots

ZWARRIE DOGTERS SLINGER DIE SPIESE

Drie dogters van Hoërskool Zwartkop het die afgelope week elkeen meer as 1000 ABSA-punte in Spiesgooi in hul onderskeie ouderdomme tydens ʼn Top-20 byeenkoms te Naboomspruit behaal.  Leandi Conradie(0/14)          –   36,28m    –   1030 ABSA-punte Iné Smit (0/15)                      –   39,88m    –   1009 ABSA-punte Lianka J v Vuuren(0/14)       –   38,49m    –   1160 ABSA-punte Hierdie is voorwaar uitsonderlike

ILANA HATTINGH “ROCK” BEHOORLIK

Ilana Hattingh behaal in die Suid-Afrikaanse Talent Kampioenskappe in Sang die volgende uitslae: –         Sy eindig 3de op Nasionale vlak in Ope Solosang. –         Sy eindig 2de op Nasionale vlak in Jazz Solo. –         Sy eindig 1ste op Nasionale vlak in Rock Solo. –         Sy dring deur na AMTC (Actors, Models & Talent for Christ)

BERNARD WEN ENGELS VOORBEREID

JUANDRÉ WEN VERMAAKLIKHEIDSAFDELING

Juandré Scholtz wen by die landswye Radikale Redenaars kompetisie die gr.9 Vermaaklikheidsafdeling.  Juandré gaan nog diep spore met redenaars trap.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie seun wie se glimlag boekdele spreek.

EMMA REDENEER VERSKEIE TOEKENNIGNS LOS

Emma van der Walt (gr.10) neem deel aan die onvoorbereide afdeling by die ATKV- en Oppietongaf redenaarskompetisies.  Beide die kompetisies is op Nasionale vlak.  Sy wen ATKV en Oppietongaf en ontvang ook by die ATKV ʼn spesiale toekenning vir “Beste Taalgebruik”.  Dit is die tweede jaar dat sy Hoërskool Zwartkop by die ATKV-finaal verteenwoordig. Hoërskool Zwartkop

ZWARRIES HOOFMEDIAPREFEK

Die veelsydige Catherine Moore is aangewys as die nuwe Hoofmediaprefek van Hoërskool Zwartkop vir 2018.  Hoërskool Zwartkop is baie trots op dié dogter wat maar slegs in gr.10 is.  Catherine is ook ‘n uitblinker op akademiese gebied (een van die top 10 in haar graadgroep) en ook ‘n kranige boogskutter.  Zwikimedia word deur die bibliotekaris

ZWARRIE BOOGSKIET PRESTEER OP PROVINSIALE VLAK

Twee Zwarries is opgeneem in die Gauteng boogskietspan en 7 skuts in die Centreshot-span (Gauteng B-span).  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie skuts. FOTO-UITLEG: Agter: Rickus Swanepoel; Tiaan van Schalkwyk ; Theo Strydom; Megan Maritz en Dries Cornelius (Gautengspan)  Voor: Jeanette van Jaarsveld; Thea Grobler; Rian van Rensburg (Gautengspan) en Evan Jacobs