MATRIKULANTE EN ONNIES HOU ZWARRIE NAAM HOOG

MATRIKULANTE EN ONNIES HOU ZWARRIE NAAM HOOG Hoërskool Zwartkop se matrikulante van 2017 het die standaard weer behoorlik gelig met hul pragtige matriekuitslae. Dié graad 12 groep het nie net ’n 100% slaagsyfer behaal nie, maar het ook altesaam 388 onderskeidings los geskryf. Elizma Joubert, Giovanni Joubert, Jeanine Malan, Frané Pretorius, Yanka-Marié Serfontein en Nian

RUGBY – LIGABEPALINGS: VIRSEKERBEKER 2018 

      LIGABEPALINGS: VIRSEKERBEKER 2018  Datums   Afdeling 1 Beker    Afd 1 Plaat    Afdeling 1 Skild    Saterdag, 5 Mei     Tuis  Weg   Tuis  Weg   Tuis  Weg   1 TUKS-Reeks      Tuks-reeks finaal Puk-reeks finaal    Tuksreeks-finaal Pukreeks-finaal                       

Zwarries Atletiek Datums 2018

  Hoërskool Zwartkop Atletiek  2018             10.   Dinsdag   23 Jan 2018   Interhuis   Tuis   H/S Zwartkop   11.   Vrydag   26 Jan 2018 Zwartkop, Noordheuwel & Menlopark   Tuis   H/S Zwartkop       Saterdag   27 Jan 2018   AGN League 2  

ATLETIEK OEFENTYE 2018

Vanaf Woensdag 24 Januarie sal die oefentye soos volg wees: ITEMGROEP MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG Naellope en Hekkies 100m 200m 400m   13:15-18:00   14:15-18:00   13:15-18:00   14:15-18:00 Verspring     Tegniek 15:00-16:00 Tegniek 15:00-16:00 Tree 15:00-16:00 Driesprong Tegniek 15:00-16:00   15:00-16:00 Tegniek 15:00-16:00   15:00-16:00 Hoogspring   13:30-15:30   14:15-16:00   13:30-16:00  

PAVILJOENDIENS 2018

Zwarrie Ws 4/2017

Zwarrie Ws 4/2017​

GR.9-SPAN PRESTEER IN ENGELS MET REDENAARS

Hierdie Gr.9-span wen die Oppietongaf en Radikale Redenaarskompetisie in die afdeling: Engels Voorbereid.  Hierdie 4 jong redenaars kan behoorlik saamstaan in hul tweede taal en kan gerus in die toekoms dopgehou word.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hulle. NAME VIR FOTO-UITLEG: JS Kruger; Diandra Slabbert; Iné Smit en Brendan van Sittert

DIANDRA SÊ HAAR SÊ

Diandra Slabbert wen by Oppietongaf en Radikale Redenaars in die Gr.9-individuele kompetisie die volgende afdelings:  Voorbereid (Afrikaans en Engels) ; Eksperimenteel & Vermaaklikheid  Sy is ook deel van 2 spanne wat in die spankompetisies die volgende afdelings wen: Afrikaans (Oppietongaf) en Engels (Oppietongaf en Radikaal)

GR.9-SPAN PRESTEER IN REDENAARS

Hierdie Gr.9-span wen die Oppietongaf Redenaarskompetisie in die afdeling: Afrikaans Voorbereid.  Hierdie 4 jong redenaars kan behoorlik saamstaan in hul taal en kan gerus in die toekoms dopgehou word.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hulle. FOTO-UITLEG: JS Kruger; Diandra Slabbert; Almé Hugo en Henco Stoop

DANSPRESTASIES

DANSPRESTASIES Die volgende dogters het skitterend in Dans presteer: SARITA  ROSSOUW Dance association Nations Wide for Communication and Education:  DANCE: –           Verwerf ‘n 2de plek vir haar Disco Solo met 93%. –           Verwerf ‘n 1ste plek vir haar Akro Solo met 93% (Trofee). –           Verwerf Mpumalanga kleure vir Disco en Akro. ●