Fotografieklub

Die Hoërskool Zwartkop fotografieklub bekyk die wêreld uit ander oë.  As jy lief is vir mense, diere, aksie en 'n hart het vir die mooi dinge van die lewe, is die fotografieklub net vir jou. Jy hoef nie eers jou eie kamera te hê om te begin leer en geniet nie.  

Ons het gereeld uitstappies en kompetisie waar jy jou talente kan inspan vir 'n uitsonderlike stokperdjie of dalk kan jou foto's eendag vir jou 'n lonende inkomste beteken.

IMGP9635 IMGP9637 IMGP9638

 

 

 

 

 

 

IMGP6603 IMGP9639