ZWARRIE DANSERS WEN GOUD

Vier dogters van Hoërskool Zwartkop het aan die Artistikulta Danskompetisie deelgeneem en met hul kontemporêre dans die trofee gewen vir die Beste Senior-dansgroep.  Hoërskool Zwartkop is saam hul dansjuffrou, me.Nadia van Niekerk, baie trots op hulle. 

FOTO-UITLEG: Zelmeri van der Merwe (Gr.8); Kylie van der Merwe (Gr.9); Mariaan Pieterse (Gr.9) en Anouqe Hefer (Gr.8).