ZWARRIE SKAAKSPANNE MAAK GOEIE SKUIWE

Die 0/15A-Skaakspan van Hoërskool Zwartkop behaal ʼn brons medalje en die Eerstespan ʼn silwer medalje in die afgelope liga.  Die Eerstespan dring deur na die Gauteng Skaakkampioenskappe.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie twee skaakspanne.

FOTO-UITLEG: (Eerstepsan) Anton Smith; JJ Prinsloo; Ruben Pieterse; Dearan Bull; Imiel Stapelberg en Simoné Grobbelaar.

FOTO-UITLEG:  (0/15A) Simon Swart; Ashley Gonvalves; Wilhelm Cronjé; Danny Kahts; Meirin Wasserman en Stiaan Swart.