ZWARRIE TENNIS STERRE

Chris-Mari de Villiers en Stefan Cloete is na ʼn titaniese eindstryd aangewys as die Zwarrie Wimbledon kampioene van 2017. Hierdie uitspeelrondomtalie speel hom jaarliks uit tussen die Zwarrie tennisspelers.  Beide hierdie leerders is in graad 11 en het hulle uitsonderlik van hul taak gekwyt om hierdie prestasie te kon behaal.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hulle.NAME

FOTO-UITLEG: Chris-Mari de Villiers en Stefan Cloete