ZWARRIES 0/15A-NETBALSPAN PALM BRONS IN BY GAUTENG

Die 015A-Netbalspan van Hoërskool Zwartkop het die afgelope naweek aan die Gauteng kampioenskappe te Boksburg deelgeneem en ʼn brons medalje verower.  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie netbalspan.

FOTO-UITLEG: Almé Hugo; Melissa Van Blerk; Ina-nè O’Gallaghan; Linelle Terblanché; Bernice Armstrong; Iné Smit; Cherrélee Miles; Marichelle Visagie en Me. Irené Vorster.  AFWESIG: Hannelie Olivier