skoolLIED

Skoollied Koor

Blou bruis die golwe van ons jeug
Blou blom die hemel van ons vreug
Anker wat gloei met moed gepaard
Swaai hoog ons hoop se blinkwit swaard!

“Glo en dien!” in Woord en Daad!
“Glo en dien!” dit is ons taak.
Hoërskool Zwartkop, Blinkste Ster.
Vorm sy kinders, stuur hul ver.

Gaan met Liefde deur sy poort.
Dra sy Gees en kennis Voort.
Hoërskool Zwartkop, Fort van Krag
Brug van Toekoms, Skans Vandag!

Blou bruis die golwe van ons jeug
Blou blom die hemel van ons vreug
Anker wat gloei met moed gepaard
Swaai hoog ons hoop se blinkwit swaard!

“Glo en Dien!” – Dit is ons taak!

Lirieke en Musiek deur Rudi Neitz

Matriek 2023 Onderskeidings

Leerdertal 2024

Zwartkop Personeel 2024