Zwarrie-Oewerhengel

By Zwartkop bied ons kompetisie Oewerhengel as sport aan. Ons neem deel aan die Noord Gauteng Oewerhengel Liga wat uit 3 byeenkomste bestaan.

Ons het in 2023 ‘n 2de plek behaal in die liga en deurgedring na die SA Champs of Champs kompetisie waar ons ‘n algehele 5de plek behaal het. 

Dit is die ideale geleentheid om familie tyd en kompetisie te kombineer en ‘n stokpertjie kompeteerend te maak.

Matriek 2024 Onderskeidings

Leerdertal 2025

Zwartkop Personeel 2025