ZWARRIE BOOGSKIET PRESTEER OP PROVINSIALE VLAK

Twee Zwarries is opgeneem in die Gauteng boogskietspan en 7 skuts in die Centreshot-span (Gauteng B-span).  Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie skuts.

FOTO-UITLEG: Agter: Rickus Swanepoel; Tiaan van Schalkwyk ; Theo Strydom; Megan Maritz en Dries Cornelius (Gautengspan) 

Voor: Jeanette van Jaarsveld; Thea Grobler; Rian van Rensburg (Gautengspan) en Evan Jacobs