ATKV - Spelathon

Digi-SPEL

Om ’n kind reg te leer spel kan ’n tamaai van ’n taak wees. Jy en jou kind se onderwyser sit dalk al met hande in die hare oor sy swak spelling en dit wil net nie verbeter nie. Hoe gemaak? Hoe kry jy dat jou kind reg spel en is daar praktiese wenke?

Die ATKV se Digispel-kompetisie fokus juis daarop om leerders se spelling te verbeter. Met ATKV-DigiSpel word leerders aangespoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie.

S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land neem op hierdie nuwe opwindende digitale platform deel. Deelnemers durf drie spelrondes wat flitswoorde, veelkeusevrae en ’n luister- en spelvlak ingesluit het, aan. Dit sorg vir groot genot en vind leerders dat spel ook lekker kan wees.

Matriek 2023 Onderskeidings

Leerdertal 2024

Zwartkop Personeel 2024