
Zwarrie-Jukskei
Die Zwarrie-jukskei groei elke jaar en word gereeld bederf met leerders wat presteer.
Die Zwarries neem elke jaar aan die Gauteng-Noord Skole liga tydens die derde kwartaal deel en verskeie van die Zwarries verteenwoordig die skool en Gauteng-Noord op S.A. vlak.
Die voorseisoen begin reeds in die tweede kwartaal alhoewel daar eers volstoom in die derde kwartaal deelgeneem word.
Indien jy deel wil word van ons Zwarrie-jukskeifamilie, kontak asseblief vir Me. N Botha (organiseerder) per e-pos by botha.n@zwarries.co.za