Wiskunde Geletterdheid

Wiskundige geletterdheid is die praktiese toepassing van wiskunde in die moderne wêreld waar ‘n leerder met vertroue enige situasie sal kan hanteer.  

Wiskundige geletterdheid rus jou toe om:

te werk met rentekoerse as jy geld uitleen of leen.

te meet wanneer jy verf, bou, gordyne en meubels koop.

te werk met geld (ekonomie) wanneer jy ‘n sake-onderneming bedryf.

inligting te versamel wanneer jy marknavorsing doen. (statistiek)

As jy geletterd is, kan jy lees en skryf.  Hierdie vaardighede maak vir jou eindelose moontlikhede oop.  As jy wiskundig geletterd is, is jy bewus van die rol van wiskunde in die moderne wêreld.

Matriek 2023 Onderskeidings

Leerdertal 2024

Zwartkop Personeel 2024